Wednesday, December 17, 2008

Ek is aan die gang om my idees te versamel vir die uitstalling, en ek gaan probeer om gou as moontlik n' paar beelde neem.

Thursday, December 4, 2008

uitstalling

Ek is van plan om n' uitstalling te sien by Woodstock en ook om deel te neem by die volgende jaar se show by Brodie/ Stevenson in Johannesburg. Ek is trots en gelukkig om so ver te kom en dit was n' uitdaging wat vir my vol pret was om so ver te kom in my lewe.

Tuesday, October 7, 2008

Ek is van plan om die It's a south thing uitstalling in te skryf. Dit is n' uitstalling wat rondom Suid Afrika reis.  

Wednesday, October 1, 2008

images

Die volgende reeks beelde sal oor die tema van masculinity. Ek beplan om hierdie reeks te maak in vrydag namiddag. Die reeks sal probeer om n` nuwe tema vervolg.

Tuesday, September 30, 2008

work

I have finished my thesis and looking for some work for the workshop on the 15/10/2008. I am impressed with the line up of artists taking part.

Monday, September 15, 2008

reeks beeld

Ek het vir hierdie paar dae n` nuwe reeks beelde om n` ander direksie te volg. My idee was om soos n` swaar vroue gelyk maar dit was n` uitdaging want ek het glad nie n` idee wat lyk of hoe oortree n` swaar vrou.

Tuesday, September 2, 2008

Ek n' fasineerde reeks van beelde wat ek self geneem. Dit behels die image van n' pregnant man.

Saturday, August 9, 2008

Ek het my eeerste toekening ontvang en ek kan nie dit glo nie.

Tuesday, July 8, 2008

Ek sal op pad na Kwazulu Natal, Bergville. Ek hoop dat ek sal iets nuut vind en hooplik ontspaan want daar is baie wat ek moet voorbereid. Ek sou graag n' uitstel vir die artikel want 21 maandag ek sal in Johannesburg vroeg moet vlieg. 

Tuesday, June 17, 2008

Ek is trots dat ek die top tien finalis is, vir die Absa Ateljier kuns kompetisie.

Tuesday, June 3, 2008

dit is frustreerend dat ek kon nie artikels kry oor die web wat relevant is met die tema van representasie. Maar oor die algemeen ek het nog n' paar idees oor my volgende foto's. Die tema van Egipte sal oor die volgende reeks beelde wees. 

Tuesday, May 6, 2008

Dit is amper net oor n` week voor die Michaelstevenson exhibition.

Thursday, April 3, 2008

Ek is n finaalis vir die absa kompetisie en ek het nie verwag om in te wees nie, maar dit is goed so.

Wednesday, March 19, 2008

Dit is nou vir my asof die begin van my jaar. Ek hoop at ek nou aan die gang is met my werkstukke.

Tuesday, March 4, 2008

It is an honour to exhibit with P. Hugo