Wednesday, November 4, 2009

Umhlola

Umhlola is the new series of images submitted for the Spier Contemporary exhibition 2010. Isizathu soku biza lamafoto ngeli gama ndithande indlela lomsebenzi omtsha udibene ngayo. Umhlola means to be embarrased or amazed it depends on the context. Lomsebenzi omtsha indlela ongayo kukuqonda umsebenzi wokuthwebula amafoto ajongene nobume bumntu onje ngam.
Kukho amanye amafoto athwebulwe ngaphandle kwestudiyo ajongene nendalo kawakunye nentsebenziswano phakathi komntu nendalo. La amafoto ajongene nemizekelo enjengomzimba njengomzekelo wesiqu. The body of work is an attempt to steer away from the previous series of images but I still make use of the same ideas in some of the images for example the white cloth.

Monday, October 12, 2009


I recently met up with a traditional Xhosa musician and she plays native instruments such as uHadi, umRhubhe and isiTolotolo. Madosini is her stage name and I was taking her images for the visiting artists lectures at the music department.

Thursday, October 1, 2009

Black And White

The new pin-hole photographs are a series of images that look at the body. I chose to use pin hole because I liked the simplicity and the lack of quality in the images. The detail in some of the images kind of made me think of an exhibition I saw of photographs in Johannesburg this winter.

Wednesday, September 23, 2009

body


The new emphasis on the nude/naked body of images was a success. The gallery loved the new take and the next step is to print and look at the different combinations that may work. So far I have been thinking about choosing one or two images from this body of work but I am open to suggestions. Ek is tans besig om te lees oor gay tribe en ek moet dit se ek voel deel van die tribe en hoe meer ek lees hoe intereseerd ek is oor my prosess van werk.

body

Monday, August 31, 2009

Ze

Dit is die titel van die nuwe reeks van my beelde. Inkcupha buchopho is ook Nicholas Hlobo se kunswerk wat ek gesien het toe ek het by hom gekuier. Ek is gelukig met hierdie reeks beelde vir die toegang vir die Spier Contemporary uitstalling. Alles is nou aan die gang en Michael is ook gelukig en die Mapplethorpe boeke wat hy my geleen het is iets om deur te kyk.

Wednesday, August 12, 2009

Exhibition


I recently went to the What If The World exhibition of Athi Patra Ruga and the Michael Stevenson Exhibitions of Simon Gush, Forex Zineb Sedira and Wim Botha. Athi's works were all great and the show was interesting fun I can't wait to have another show soon. I will be going to the Johannesburg soon to do some research and site seeing plus work.

Monday, August 3, 2009

Ek is hierdie week gelukig want ek is een van die finalis van die Sasol New Signutres kuns kompetisie. More ek doen n` aanbieding vir my teorie en ek is nie gereed nie om voor n` verhoog te praat nie.

Tuesday, July 7, 2009

Art South Africa

Een van my beelde het op die tydskrif verskyn en ek is bly van my sukses dus ver. Die Ubuntu libhongo lam 2009 wat op die Self/Not Self uitstalling was is die werstuk wat ek oor praat. Ander ek is nou besig met ander werk en die terugvoer van die nuwe beelde is taamlik goed.

Wednesday, July 1, 2009

Die afgelope dae ek was besig om myself aan die grond te laat werk. Hierdie beeld van Ana Mendieta n` kustenaar wat met die natuur werk is iets wat ek sou graag doen.

Wednesday, June 3, 2009



Ek het die afgelope dae aan my navorsing gewerk en ek voel 'worn out'. Ek het al die teorie aspek gelees en dit is is vir my n' 'draining' ervaring. Ek het het beslis genoeg gehad en ek is aan die gang om nuwe beelde te beplan.

Thursday, May 7, 2009




I am currently writing about gender and sexuality. Dit is n' uitdaging vir my want ek is nie gewoond om oor sulke vakke te praat nie. My interests lies in photographic forms of visual representations of the black male. I have been looking at South African artists like Muholi and Nigerian Rotimi Fani - Kayode. 





Thursday, April 16, 2009

exhibition Here am I

Dit was lekker om al die kunswerke en die kunstenaars te sien by die opening van die uitstalling. Ek is baie bly en trots op die kwaliteit van my werk en ek wil graag om terugvoer te kry oor die werk. Maar ek het terugvoer gekry by my koleagas en ander kunstenaars.

Sunday, April 5, 2009

Ek is besig om aan die gang met my teorie hoostukke. Ek hou van bell hooks se boek die Black Looks omdat dit gee n` ander nuwe perspektief aan die idee van blackness and rasse.

Thursday, April 2, 2009

Droom aan die gang

Ek is besig om myself aan die gang te kry om vir die Side Gallerei uitstalling voorbereid. Ek is opgewonde want ek het my eerste werk verkoop en die Side Gallerei sal my eerste solo uitstalling by Michael Stevenson Gallerei sal wees. Ek is nou besig om navorsing te doen vir my teorie en dit gaan nie so goed nie.

Tuesday, March 24, 2009

Die afgelope dae was net navorsing en ek het boeke gelees wat oor die Afrika kunsteorie te doen. Ek het vergeet van my prktyk aanbieding wat gister plaasvind het.

Tuesday, March 10, 2009

Uitdaging

Ek is vandag amper toegesluit toe ek een van my adventures om buite die ateljier te werk. Die ateljier se tools werk nie en ek moet my eie stuff bring om in die ateljier te werk.

Monday, March 9, 2009

Teorie

Die volgende stap is nou om navorsing te doen vir my teorie en ook die praktyk.

Wednesday, February 4, 2009

liggam en trotsheid

The recent series of images are inspired by the idea of taking ownership and pride of your body. Die goeie nuus is ek het iets om te uitstal vir kommende Brodie/ Stevenson uitstalling later in die maand. Ek is nou besig met die thesis proposal en dit gaan goed so ver.

Monday, January 19, 2009

Ek is gelukig met die nuwe reeks beeld en nou ek is besig om aan n' goeie titel oor te dink.

Sunday, January 4, 2009

Inspiration

Ek vind dat my inspiration kom vanaf die boek ek gelees,die gewone en die algemeen. My volgende reeks van beelde het n` invloed vanaf die westlike Afrikan kulture.