Thursday, April 16, 2009

exhibition Here am I

Dit was lekker om al die kunswerke en die kunstenaars te sien by die opening van die uitstalling. Ek is baie bly en trots op die kwaliteit van my werk en ek wil graag om terugvoer te kry oor die werk. Maar ek het terugvoer gekry by my koleagas en ander kunstenaars.

Sunday, April 5, 2009

Ek is besig om aan die gang met my teorie hoostukke. Ek hou van bell hooks se boek die Black Looks omdat dit gee n` ander nuwe perspektief aan die idee van blackness and rasse.

Thursday, April 2, 2009

Droom aan die gang

Ek is besig om myself aan die gang te kry om vir die Side Gallerei uitstalling voorbereid. Ek is opgewonde want ek het my eerste werk verkoop en die Side Gallerei sal my eerste solo uitstalling by Michael Stevenson Gallerei sal wees. Ek is nou besig om navorsing te doen vir my teorie en dit gaan nie so goed nie.