Tuesday, March 24, 2009

Die afgelope dae was net navorsing en ek het boeke gelees wat oor die Afrika kunsteorie te doen. Ek het vergeet van my prktyk aanbieding wat gister plaasvind het.

Tuesday, March 10, 2009

Uitdaging

Ek is vandag amper toegesluit toe ek een van my adventures om buite die ateljier te werk. Die ateljier se tools werk nie en ek moet my eie stuff bring om in die ateljier te werk.

Monday, March 9, 2009

Teorie

Die volgende stap is nou om navorsing te doen vir my teorie en ook die praktyk.