Wednesday, December 17, 2008

Ek is aan die gang om my idees te versamel vir die uitstalling, en ek gaan probeer om gou as moontlik n' paar beelde neem.

Thursday, December 4, 2008

uitstalling

Ek is van plan om n' uitstalling te sien by Woodstock en ook om deel te neem by die volgende jaar se show by Brodie/ Stevenson in Johannesburg. Ek is trots en gelukkig om so ver te kom en dit was n' uitdaging wat vir my vol pret was om so ver te kom in my lewe.