Een van my beelde het op die tydskrif verskyn en ek is bly van my sukses dus ver. Die
Ubuntu libhongo lam 2009 wat op die Self/Not Self uitstalling was is die werstuk wat ek oor praat. Ander ek is nou besig met ander werk en die terugvoer van die nuwe beelde is taamlik goed.