Dit is die titel van die nuwe reeks van my beelde. Inkcupha buchopho is ook Nicholas Hlobo se kunswerk wat ek gesien het toe ek het by hom gekuier. Ek is gelukig met hierdie reeks beelde vir die toegang vir die Spier Contemporary uitstalling. Alles is nou aan die gang en Michael is ook gelukig en die Mapplethorpe boeke wat hy my geleen het is iets om deur te kyk.
No comments:
Post a Comment